Most Dynamisante Woman Award 2006

Posted by: admin Comments: 0

South Africa’s 24-hour baby haven of love

It was ‘a calling’ as a young nurse that inspired Cheryl Pratley to open Shepherd’s Keep, a 24-hour place of safety for abandoned babies that is now a loving temporary home for 60 toddlers. Having witnessed too many fragile babies die in her arms, Cheryl, in her sixties, retired to dedicate her life to the many HIV-positive babies neglected by overwhelmed mothers. Shepherd’s Keep, the first shelter of its kind, opened in KwaZulu-Natal in 1998. For her admirable work, dedication and selfless spirit, Cheryl Pratley was announced as the winner of the Clarins/Fairlady Most Dynamisante Woman for 2006 and received R150 000 prize money at a gala event at Vodaworld Midrand on Tuesday evening, 31 January 2006.

The annual Clarins/Fairlady Most Dynamisante Woman Award draws nominations from across South Africa. Over the past five years, R1 million has been awarded to four other equally dynamic women. The money has been used to improve living conditions, provide education and skills training, to buy food and essential medication and medical equipment.

“It is inspiring to read the motivations for the Award and to acknowledge how many remarkable women are making a difference to the lives of children across the country. From the smallest Karoo ‘dorp’ to a bustling township and even in the heart of a crowded city, women are dedicating themselves to helping children in need, often under the most difficult circumstances and with very little support. This country needs to reward and applaud these remarkable women,” says Debbie Wolfendale, MD of Clarins South Africa.

BESKERMENGEL

Om jou lewe, soos ’n Moeder Theresa, aan die koestering en versorging van babas te wy wat deur hul ma’s in die steek gelaat is, sit nie in elke vrou se rok nie. Veral nie as jou eie vier kinders uiteindelik die nes verlaat het en van jou hande af is nie.

Maar vir Cheryl Pratley van Durban was die keuse maklik: toe sy eendag as verpleegster met die ongewenste, sterwende baba van ’n 13-jarige meisie in haar arms staan, het sy eenvoudig geweet sy móés iets doen.

God het saadjie om babas in nood te help geplant toe ek as verpleegster in die pediatriese saal gewerk het. Met dié baba het hy dit onthou en my daaraan herinner. Dit het geweldige empatie en liefde in my ontketen,” vertel sy, op die punt om na Johannesburg te vertrek waar sy as die kosmetiekhuis Clarins en die vrouetydskrif Fairlady se Most Dynamisante Woman vir 2005 bekroon is.

Sy het besluit om as ‘krisisma’ te help, eers net met een baba. Baie gou het meer gevolg, en Cheryl se man, Colin, het besluit om sy werk te laat vaar om haar voltyds by te staan.
“Ons het alles verkoop en Shepherd’s Keep, wat in ’n visie aan my geopenbaar is, in 1998 op die Bluff in Durban laat oprig. Ek kan eintlik nie verduidelik hoe dit gebeur het nie, want ons het hopeloos te min geld gehad en dit sou R3,5 miljoen kos. Maar God het geweet ons het ’n groter plek nodig gehad en Hy gehelp dat dit met bydraes van heinde en ver ’n werklikheid geword het.”

Shepherd’s Keep is altyd vol en sy deure staan altyd oop. Dít weet die polisie by Punt-polisiestasie alte goed, wat dikwels in die middel van die nag of vroeë oggendure ’n bondeltjie daar kom aflaai. Vir hulle is Cheryl Pratley ’n ware beskermengel en vir haar onbaatsugtige naastediens het hulle net die grootste lof.

“Ons versorg deurgaans sowat 20 babas van pasgeborenes tot 6 maande oues waarna hulle aangeneem en by pleegouers geplaas word. Ons ideaal is dat nie een van hulle ooit in ’n inrigting hoef te bly nie, maar altyd in ’n liefdevolle gesin opgeneem word.”

Cheryl is verheug oor die feit dat net een baba die afgelope ses maande dood is. Die dag daarna het Fairlady gebel met die nuus dat sy die gesogte toekenning gewen het. “Daar het dus tog iets goed van gekom…”

Die lys van ouers wat dié babas wil aanneem, is ellelank. “Ons probeer ons bes om dié wat reeds lank wag, te help.” Sy en Colin het self ook een van die babas aangeneem en op 8 jaar is klein Sarah Jane die lig in hulle lewe”.
Daarbenewens is een van haar dogters, Michelle, ‘tweede-in-bevel’ by Shepherd’s Keep, en sy sorg nougeset dat die wiele deurgaans geolie bly.

Die R150 000 prysgeld gaan baie handig te pas kom om nog vensters in te sit en ’n melkkombuis met ’n bottelwasser aan te bring. “Die hoësorgbabakamer moet gestruktureerd ingeklee word, enersyds vir die gerief van die helpers wat baie ure daar deurbring, en andersyds sodat die babas veilig en tuis kan voel,” verduidelik Cheryl.

Maar nog is dit nie die einde van Cheryl se planne nie. Volgende op die program is ’n huis met ’n pragtige tuin vir kinders met spesiale behoeftes, onder meer kinders met Down-sindroom of serebrale gestremdheid.
Hoewel Shepherd’s Keep haar bedags en dikwels ook snags besig hou, sorg Cheryl dat sy haar mediese kennis deurgaans uitbrei deur wyd te lees. “As toegewyde Christen lees en bid ek ook baie – daarsonder sou ek nie hiertoe in staat gewees het nie.”

× Message Us